Wilhelm Friedemann Bach (22 November 1710 – 1 Julie 1784) was 'n Duitse komponis. Hy was die tweede kind en oudste seun van Johann Sebastian Bach.
Sien ook Lys van komponiste
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse komponiste Kategorie:Geboortes in 1710 Kategorie:Sterftes in 1784