Nuwe Eersterus is 'n dorp in die noordweste van Gauteng, Suid-Afrika, sowat 39 km noordwes van Pretoria. Dit word begrens in die weste deur Soshanguve en die ooste deur Hammanskraal. Die dorp is algemeen bekend as "Eersterus".

Geskiedenis Dit is opgeneem in die Gautengprovinsie in 2004 onder die jurisdiksie van die Tshwane Metro.

Tale Die mees gesproke tale is Tswana, Noord-Sotho, Tsonga en Ndebele.

Onderafdelings Die dorp is verdeel in blokke A, B, C, D1, D2, E, F1, F2, F3, F4 en Soutpan en Marikana informele nedersetting. Die Tswaing-kratermuseum is ook geleë in Nuwe Eersterus.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria