Koingnaas is 'n dorpie in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Koingnaas, gestig in 1970, was eens 'n vooruitstrewende diamantmyndorp, maar nadat De Beers tou opgegooi het, het die bevolking drasties verminder van sy piek van ongeveer 1 000 inwoners.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap