duimnael|260px|links|Sikorsky Skycrane CH-54B met sy landingswiele gemodifiseer vir sagte grond. Die Sikorsky CH-54 Tarhe is 'n tweeling-enjin swaarlig helikopter ontwerp deur Sikorsky Aircraft vir die Amerikaanse Leër. Dit is vernoem na Tarhe (wie se bynaam "The Crane" was), 'n 18de-eeuse hoof van die Wyandot Indiese stam.Ohio History Central page on Tarhe Die siviele weergawe is die S-64 Skycrane.

Aanvanklike werk op die Sikorsky "lughyskraan"-helikopters het in 1958 begin met die suier-enjin Sikorsky S-60. Die eerste vlug van die turbo-aangedrewe S-64 Skycrane was op 9 Mei 1962.Taylor 1976, p. 386.

Die Amerikaanse Leër het uiteindelik 105 gekoop, die aanwysing van hulle was CH-54. Dit is gebruik in Viëtnam vir vervoer en herwinning van neergestorte vliegtuie, en was hoogs suksesvol daarmee, te danke aan die aanpasbare aard van die modules. Dit hou die rekord vir die hoogste hoogte in vlakvlug (11 km in 1971)"FAI Record ID #9918 - Altitude in horizontal flight. en vinnigste klim tot 3,"FAI Record ID #9942 - Time to climb to a height of 3 000 m. 6,"FAI Record ID #9957 - Time to climb to a height of 6 000 m. en 9 km."FAI Record ID #9960 - Time to climb to a height of 9 000 m.

Verwysings

Kategorie:Helikopters