Gerald Paul "Jerry" Carr (22 Augustus 1932 – 26 Augustus 2020; Kolonel, Amerikaanse Marinierskorps) was 'n Amerikaanse meganiese en lugvaartingenieur, vlootvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy was die bevelvoerder van die Skylab se derde en laaste bemande missie van 16 November 1973 tot 8 Februarie 1974. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Kolonels Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2020