Joseph Peter Kerwin (19 Februarie 1932 – ; Kaptein, Amerikaanse Vloot) is 'n Amerikaanse dokter en voormalige Nasa-ruimtevaarder. Hy was 'n wetenskaplike vlieënier van die Skylab-2-missie vanaf 25 Mei tot 22 Junie 1973. Hy was die eerste dokter wat gekeur is vir ruimtevaarderopleiding. Hy was deel van Nasa se Ruimtevaardergroep 4-inname.

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse geneeskundiges Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Kapteins Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Lewende mense