Lophotrochozoa is ’n superfilum van die koninkryk Eumetazoa (orgaandiere). Die takson is gevestig as ’n monofiletiese groep na aanleiding van molekulêre bewyse.
Groepe Lophotrochozoa bestaan uit twee groepe wat nie noodwendig monofileties is nie: Ttrochozoa, waarvan die larwes twee bande trilhare (cilia) om die middel het, en Lophophorata, wat tentakels om die mond het. Die presiese verwantskap tussen die twee groepe is onseker.
Ander filums is ingesluit op grond van molekulêre data.
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia