Van der Walt is 'n Afrikaanse familienaam wat algemeen in Suid-Afrika aangetref word.
Bekende Van der Walts is/was:
Adri van der Walt, Krugersdorp (16 Oktober 1938 - 28 November 2003) plantkundige . Dirk van der Walt, van 1951 tot 1985 predikant van die Gereformeerde Kerk Elizabeth van der Walt, predikantsvrou en vroueleier in die Gereformeerde Kerk Ella Eloff-van der Walt (Rustenburg, 12 Oktober 1906 – 25 Desember 2000), skrywer van Afrikaanse romans Ernst van der Walt, (Johannesburg, 2 Maart 1942 - ), afgetrede leraar van die NG gemeente Rondebosch Finnie van der Walt (née Venter, Venterstad, 18 Mei 1879 – 1 Maart 1937), predikantsvrou in die Gereformeerde Kerk Hendrik Tjaart van der Walt (Graaff-Reinet, 1803 – 1877) was mede-eienaar van die plaas Grootfontein Izak van der Walt, predikant van die Gereformeerde Kerk J.G.H. van der Walt (* Ladybrand, 9 November 1873 – † Middelburg, Kaap, 1956), predikant van die Gereformeerde Kerk Johannes van der Walt (veldkornet), (Colesberg, 1812 – 1864) Johannes Christiaan van der Walt (Philippolis, 1890 – 1962), predikant in ses gemeentes van die Gereformeerde Kerk Johannes van der Walt, die Gemaskerde Wonder of “Masked Marvel” Johannes Petrus van der Walt (* Ladybrand, 29 September 1878 – † 2 Augustus 1922) Miemie van der Walt (gebore Henning, Burgersdorp, Kaapkolonie, 8 Mei 1891) N.H. van der Walt († 19 Februarie 1948), predikant van die Gereformeerde Kerk Philip van der Walt, rugbyspeler by die klub Biarritz Olympique in Frankryk Sarel van der Walt, (Bethal, 18 April 1907 – 8 Oktober 1994), leraar van die Gereformeerde Kerk Stephanus van der Walt (Eppie) (* Middelburg, Kaap, 1906 – † 1987), leraar van die Gereformeerde Kerk Tjaart van der Walt (1749 – 8 Augustus 1802), kommandant-generaal in die Kaapkolonie. Tjaart van der Walt (* 1934 – † 2019), in lewe rektor aan die Potchefstroomse Universiteit. Wilhelm van der Walt, Suid-Afrikaanse akteur (het Ty gespeel in die sepie 7de Laan). Willem van der Walt, jeugverhaalskrywer Wimpie van der Walt (* Brits, 6 Januarie 1989), rugbyspeler van die Kings.
Eksterne skakels https://www.vanderwalt.org.za/
Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne