Die Ecdysozoa is 'n groot diereklade wat tot die Protostomia behoort. Dit is die susterklade van die Spiralia. Die naam is afgelei van ekdusis (ἔκδυσις), wat vervelling beteken.

Kladogram duimnael|links|Vervelling Tot die Ecdysozoa behoort agt filums. Hierdie kladogram is nie heeltemal seker nie:

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Dierefilums