Mayville is 'n woongebied in die noorde van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Les Marais in die suide en Wonderboom-Suid in die ooste.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria