duimnael|Yamato tydens proewe, 1941 duimnael|Musashi, Augustus 1942, soos vanaf die skip se boeg afgeneem
Die Yamato-klas slagskepe van die Japannese Keiserlike Vloot was die grootste oorlogskepe van die Tweede Wêreldoorlog en die grootste slagskepe ooit.
Die klas sou oorspronklik uit vier skepe bestaan, maar uiteindelik is slegs twee gebou.
Yamato Musashi Shinano (begin as 'n slagskip, maar voltooi as 'n vliegdekskip) Rompnommer 111 (30% voltooi, geskrap sonder toekenning van 'n naam)
Kategorie:Japan Kategorie:Skepe