duimnael|’n Rifakarium in Monaco.
’n Rifakwarium is ’n see-akwarium wat hoofsaaklik lewende korale en ander ongewerweldes uit die see bevat, sowel as vis wat ’n rol speel in die handhawing van die tropiese koraalrifomgewing. ’n Rifakwarium het skerp lig nodig, asook water wat beweeg en stabieler waterchemie as ander see-akwariums. Besluite oor watter rifdiere gebruik moet word en watter by mekaar pas, moet versigtig geneem word.
Diere Vis Amphiprioninae Acanthuridae Gobiidae
Ongewerweldes Caulastrea furcata Euphyllia divisa Euphyllia ancora Heteroxenia-spesies Mussidae Zoanthus-spesies Briareum violaceum Alpheoidea
Verwysings
Eksterne skakels RTAW Reefpedia, a Reef Keeping wiki maintained by the Marine Aquarium Societies of Australia Reefland Reef Aquarium Forum
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Neteldiere Kategorie:Visse Kategorie:Water