Donald Kent Slayton (* 1 Maart 1924 – † 13 Junie 1993; Majoor, Amerikaanse Lugmag), bekend as Deke Slayton, was 'n Amerikaanse Tweede Wêreldoorlog-vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en een van die oorspronklike ruimtevaarders in die Mercury Sewe. Hy was Nasa se eerste Hoofruimtevaarder.

Slayton is op 13 Junie 1993, op die ouderdom van 69, oorlede weens 'n kwaadaardige breingewas.

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Amerikaners in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Majoors Kategorie:Mercury-program Kategorie:Apollo-program Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1993