duimnael|regs|Kraglyne word herstel.
Elektriese ingenieurs is hoofsaaklik aktief in die opwekking, bestuur, verspreiding, kondisionering en toepassing van elektriese energie. Hulle herstel of ontwerp nuwe en verbeterde metodes om elektriese toestelle te gebruik.
Vakgebiede Elektriese ingenieurswese het is bemoeid met (onder andere) die volgende vakgebiede: Kragopwekking Kragelektronika Beheerstelsels Verspreidingsnetwerke Elektriese Isolasie
Eksterne skakels IEEE: Instituut van Elektriese en Elektroniese Ingenieurs
Kategorie:Ingenieurswese