"Hansie Slim" is die Afrikaanse weergawe van die oorspronklike Duitse kindervolksliedjie "Hänschen klein" deur Franz Wiedemann (1821–1882). Dit dateer van die 19de eeu.

Die oorspronklike liedjie het gegaan oor ’n jong seun wat die wêreld invaar en as ’n man na sy gesin terugkeer. Dit het omstreeks 1900 in gewildheid toegeneem toe die onderstaande aangepaste weergawe gebruik is om vir kinders te leer. Dit gaan nou oor ’n seuntjie wat weggaan, maar dadelik na sy huis terugkeer omdat sy ma, wat alleen agtergelaat is, begin huil.

Die seuntjie wat bergklim, is ’n Afrikaanse aanpassing.

Liriek

Die verkorte Duitse weergawe uit omstreeks 1899 lui:

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is deels uit die Engelse Wikipedia vertaal

Kategorie:Afrikaanse volksmusiek