Die PZL.37 Łoś was 'n Poolse tweemotorige mediumbomwerper wat gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die eerste prototipe het sy nooiensvlug in Junie 1936 voltooi.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die PZL.37 Łoś B: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef Vervaardiger PZL-built Bristol Pegasus XX stermotor Kraglewering per motor918 perdekrag Vlerkspan17,90 m Lengte12,90 m Hoogte5,08 m Normale opstygmassa8 500 kg Maks. snelheid440 km/h op 3 700 m Operasionele hoogte6 000 m Togafstand met 1 760kg bomvrag2 600 kmBewapeningEen KM Wz.37 7.7 mm masjiengeweer elk in dorsale, ventraleskiettorings en in neus. BomvragTwintig 110 kg bomme
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog