Chromiet is 'n kubiese mineraal met formule . Dit is die belangrikste chroomerts en word ook in Suid-Afrika aangetref as hoofbestanddeel van die gesteente chromitiet.

Chromiet het die spinelstruktuur en kan mengkristalreekse vorm met magnesiochromiet, magnetiet en hersiniet wat almal dieselfde kristalstruktuur het.

Verwysings

Kategorie:Minerale