Die Nakajima C6N was 'n eenmotorige patrollievliegtuig wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Nakajima C6N1-18 : Item Statistiek Aantal motors1 Tipe motorSkroef VervaardigerNakajima Homare 21 stermotor Kraglewering per motor1 990 perdekrag Vlerkspan12,50 m Lengte11,12 m Hoogte3,96 m Maks. opstygmassa5 260 kg Maks. snelheid635 km/h op 6 000 m Operasionele hoogte11 300 m Togafstand4 595 kmBewapeningEen 7,92 mm masjiengeweeragter in kajuit. BomvragEen torpedo.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books. 2012.
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog