duimnael|Fairey Barracuda Die Fairey Barracuda is 'n eenmotorige ligte bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik was tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 7 Desember 1940. Hierdie vliegtuig was die eerste Britse monovlerk, ten volle metaalvliegtuig, wat op vliegdekskepe gebruik was.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Fairey Barracuda II: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger Rolls-Royce Merlin 32 V-tipe Kraglewering per motor 1 600 perdekrag Vlerkspan14,99 m Lengte12,12 m Hoogte4,60 m Maks opstygmassa6 395 kg Maksimumsnelheid367 km/h op 533 m Operasionele hoogte5 060 m Togafstand met torpedo 1 104kmBewapeningTwee 0.303 Vickers K-masjiengewere agter in kajuit.BomvragEen 735 kg torpedo of een 454 kg bom onder romp of vier 204 kg dieptebomme ofses 113 kg bomme onder die vlerke.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog