Die artikel beskryf die skakerings van pienk.
Amarantpienk
Die webkleur amarantpienk verskyn regs hiervan.
Amarantpienk is 'n kleur wat die amarantblom voorstel.
Die eerste aangetekende gebruik van amarantpienk as 'n kleurnaam in Engels was in 1905.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930--McGraw Hill Page 189; Color Sample of Amaranth Pink: Page 121 Plate 49 Color Sample D8
Angelierpienk
Die webkleur angelierpienk verskyn regs hiervan.
Angelierpienk is 'n kleur wat die blommekleur van 'n angelierplant voorstel, en is deur Crayola in 1903 geformuleer.
Die eerste aangetekende gebruik van carnation as 'n kleurnaam in Engels was in 1535.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 192; Color Sample of Carnation Pink: Page 31 Plate 4 Color Sample I4
Babapienk
Die kleur babapienk verskyn regs hiervan, 'n ligte skakering van pienk.
Die eerste aangetekende gebruik van baby pink as 'n kleurnaam in Engels was in 1928.
Baker-Miller pienk
Baker-Miller pienk is 'n skakering van pienk wat oorspronklik geskep is deur die vermenging van een liter suiwerwit binnenshuise lateksverf met een liter rooi semiglansbuiteverf.
Resultate verkry deur die gebruik van hierdie verfkleur vir die binnemure van korrektiewe instellings is gemeng. Sommige gevangenes is gekalmeer deur die kleur, terwyl ander weer geirriteer en versteur is daardeur.
Barbiepienk
Die webkleur Barbiepienk word regs vertoon.
Pantone 219C is die kleur wat gebruik word vir Mattel se Barbiepop in logos, verpakking en bemarkingsmateriaal.Barbie Pretty in Pantone 219C:Google Image result for Barbie + Pantone 219:
Die heksakode van Pantone 219C is #DA1884.
Bleekpienk
Die kleur bleekpienk verskyn regs hiervan, 'n ligte skakering van pienk.
Boordpienk
Die kleur boordpienk verskyn regs hiervan.
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Paper eXtended (TPX)" kleurlys, #13-2010 TPX—Orchid Pink.
Brinkpienk
Brinkpienk is 'n kleur wat in 1998 deur Crayola geformuleer is.
Chinapienk
Die webkleur Chinapienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam Chinapienk is die eerste keer in 1948 gebruik.
Die bron van hierdie kleur is die Plochere Color System, 'n kleurstelsel wat in 1948 geformuleer is en wyd gebruik word deur binnenshuise ontwerpers.
Cotton candy
Die webkleur cotton candy verskyn regs hiervan.
Die kleur cotton candy is in 1998 deur Crayola geformuleer.
Dieppienk
Die webkleur dieppienk verskyn regs hiervan.
Fandangopienk
Die webkleur fandagopienk word regs vertoon.
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Paper eXtended (TPX)" kleurlys, #17-2033 TPX—Fandango Pink.
Franse pienk
Die webkleur Franse pienk word regs vertoon. Dit is 'n baie gewilde kleur in Franse kleurskemas.
Helderpienk
Helderpienk is 'n tenvolle versadigde skakering van pienk.
Kameepienk
Die kleur kameepienk verskyn regs hiervan, 'n medium ligte skakering van roospienk. Die eerste aangetekende gebruik van cameo pink as 'n kleurnaam in Engels was in 1912.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 123; Color Sample of Cameo Pink: Page 25 Plate 50 Color Sample C2
Die bron van hierdie kleur is: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Cameo Pink (color sample #249)
Kersiebloeiselpienk 175px|links|duimnael|Kersiebloeisels blom in die lente in Japan
Die webkleur kersiebloeiselpienk verskyn regs hiervan.
Die eerste aangetekende gebruik van cherry blossom pink as 'n kleurnaam in Engels was in 1867.
Kersiebloeiselpienk is 'n belangrike kleur in Japannese kultuur. In die lente kom baie Japanners met die Hanami-fees bymekaar om die blom van die kersiebloeisels te aanskou.
Kielie-my-pienk
Die kleur kielie-my-pienk verskyn regs hiervan.
Die kleur kielie-my-pienk is in 1993 deur Crayola geformuleer.
Kongopienk
Die webkleur kongopienk verskyn regs hiervan.
Die eerste aangetekende gebruik van kongopienk as 'n kleurnaam in Engels was in 1912.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 193; Color Sample of Congo Pink: Page 29 Plate 3 Color Sample C10
Die bron van die kleur is: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Congo Pink (color sample #26)
"Kongopienk" is 'n oranje skakering van pienk.
Koninginpienk
Die webkleur koninginpienk verskyn regs hiervan.
Die Engelse kleurnaam Queen pink is die eerste keer in 1948 gebruik.
Laventelpienk (1)
Die webkleur laventelpienk (1) verskyn regs hiervan.
Hierdie pienkerige skakering van laventel, is die kleur wat as lavender op die Crayola-krytlys verskyn.
Laventelpienk (2)
Die webkleur laventelpienk (2) verskyn regs hiervan.
Ligpienk
Die webkleur ligpienk verskyn regs hiervan. Die naam van die webkleur word as "lightpink" gespel in HTML vir rekenaarvertoon.
Ligte dieppienk
Die webkleur ligte dieppienk word regs vertoon.
Ligte warmpienk
Die webkleur ligte warmpienk verskyn regs hiervan.
Hierdie is die kleur hot pink light op die Xona.com kleurlys.
Meksikaanse pienk
Meksikaanse pienk is 'n kleur wat gebruik word in kleding soos "serapes" en in die handwerk and fynere kunste van tradisionele Meksikaanse kultuur.
'n Ander naam vir hierdie kleur in Engels is Mexican rose.
Mimipienk
Die webkleur Mimipienk verskyn regs hiervan.
Die bron van hierdie kleur is die Plochere Color System, 'n kleurstelsel wat in 1948 geformuleer is en wyd gebruik word deur binnenshuise ontwerpers.
Mountbattenpienk
Mountbattenpienk, ook genoem Plymouth pienk, is 'n vloot kamoefleerkleur, 'n gryserige skakeling van mauve, uitgedink deur Louis Mountbatten van die Britse Royal Navy in 1940 gedurende die Tweede Wêreldoorlog.
New York pienk
Die webkleur New York pienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam New York pienk vir hierdie donker skakering van pienk is sedert 2001 in gebruik, sedert dit bekend gestel is as een van die kleure op die Xona.com kleurlys.
Paradyspienk
Die webkleur paradyspienk word regs vertoon.
Pastelpienk
Die webkleur pastelpienk verskyn regs hiervan.
Die bron van die kleur is: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Pastel Pink (color sample #5)
Persiese pienk
Die webkleur Persiese pienk word regs vertoon.
Die eerste aangetekende gebruik van Persian pink as 'n kleurnaam in Engels was in 1923.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 201; Color Sample of Persian Pink: Page 29 Plate 3 Color Sample H4.
Pienk
Die webkleur pienk verskyn regs hiervan.
Piggy pink duimnael|links|Meeste varkies is pienk gekleurd
Die kleur piggy pink verskyn regs hiervan.
Die kleur piggy pink stel die kleur van 'n pienk varkie voor.
Die kleur piggy pink is deur Crayola geformuleer in 1998. Die kleur was oorspronklik pig pink, maar die naam is later na "piggy pink" verander.
Pink (Pantone)
Die Pantonekleur pienk word regs vertoon.
Pink lace
Die webkleur pink lace verskyn regs hiervan.
Roospienk Die eerste aangetekende gebruik van roospienk as 'n kleurnaam in Engels was in 1761.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 203"
Silwerpienk
Die webkleur silwerpienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam silwerpienk is die eerste keer in 1948 gebruik.
Skokpienk
Die webkleur skokpienk word regs vertoon. Skokpienk is braaf en intens.
Sjampanjepienk
Die webkleur sjampanjepienk verskyn regs hiervan.
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Paper eXtended (TPX)" kleurlys, #12-1107 TPX—Champagne Pink.
Sjarmante pienk
Die webkleur sjarmante pienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam charm pink is die eerste keer in 1948 gebruik.
Die bron van hierdie kleur is die Plochere Color System, 'n kleurstelsel wat in 1948 geformuleer is en wyd gebruik word deur binnenshuise ontwerpers.
Soliede pienk
Die webkleur soliede pienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam soliede pienk vir hierdie ekstreme donker skakering van pienk is sedert 2001 in gebruik, sedert dit bekend gestel is as een van die kleure op die Xona.com kleurlys.
Spaanse pienk
Spaanse pienk is die kleur wat Rosa (die Spaanse woord vir "pienk") genoem word.
Sprokiesverhaal (kleur)
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Cotton eXtended (TCX)" kleurlys, color #13-2802 TCX—Fairy Tale.
Superpienk
Die webkleur superpienk word regs vertoon.
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Paper eXtended (TPX)" kleurlys, #17-2625 TPX—Super Pink.
Staalpienk
Die webkleur staalpienk word regs vertoon.
"Staalpienk" is 'n diep skakering van magenta.
Tangopienk
Die webkleur tangopienk verskyn regs hiervan.
Die eerste aangetekende gebruik van tangopienk as 'n kleurnaam in Engels was in 1925.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 205; color sample of Tango Pink: Page 29 Plate 3 Color Sample J8
Ultrapienk
Ultrapienk is 'n Crayola krytkleur wat in 1972 geformuleer is.
Warmpienk duimnael|links|175px|Die pienk driehoek, altyd in "hot pink" geskakeer, word sedert 1970 as 'n simbool van gaytrots en gayregte gebruik.
Die webkleur warmpienk verskyn regs hiervan. Die naam van die webkleur word as "hotpink" gespel in HTML vir rekenaarvertoon.
Sien ook Lys van kleure
Verwysings
Kategorie:Kleure