La Haye-de-Routot is 'n Franse dorp in die département Eure (région Normandië), wes van Rouen, met sowat 300 inwoners (2014).
Dit word deur die Brotonne-bos begrens wat in die departement Seine-Maritime geleë is. Die dorp is geleë in die Roumois.
Die dorp word as Haia de Roetot vir die eerste keer in 1240 genoem.
Naburige munisipaliteite
Demografie
Verwysings
Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie