Prinsloo kan wees:

Anton Prinsloo, (* 1941 – 2016), Afrikaanse taalkundige, oudvoorsitter van die Taalkommissie Ds. B.D.C. Prinsloo, leraar van die Gereformeerde kerk Noord-Oosrand Behati Prinsloo, (* 16 Mei 1989), Namibiese foto- en loopplankmodel Boom Prinsloo, (* 12 Maart 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Christine Prinsloo, (* 1952-), Zimbabwiese veldhokkiespeler Franco Prinsloo (gebore 1987), Suid-Afrikaanse komponis en dirigent Hendrik Fredrik Prinsloo, (* 1890 – 1966), Suid-Afrikaanse militaris, seun van Hendrik Prinsloo (1861 – 1900) Hendrik Prinsloo, (* 1861 – 1900), Kommandant in die Eerste en die Tweede Vryheidsoorlog, vader van Hendrik Fredrik Prinsloo (1890 – 1966) Jan Prinsloo, (* 1935–1966), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Joachim Petrus Prinsloo, (* 1864 - 1902), Boerekommandant, was welgesteld en het verskeie plase in die omgewing van Rietfontein, Pretoria besit Karel Prinsloo, (* 1943 -), Afrikaanse digter en voorsitter van die Stigting vir Afrikaans Karin Prinsloo Karin Prinsloo, (* 1972-), Suid-Afrikaanse karateka Karin Prinsloo, (* 1989-), Suid-Afrikaanse swemmer Lynique Prinsloo, (* 1991-), Suid-Afrikaanse atleet Marthinus Prinsloo, (* 1838 - 1903), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog Sandra Prinsloo, (* 15 September 1947), bekroonde Suid-Afrikaanse aktrise en televisieaanbieder Snyman Prinsloo, (* 1984-), Suid-Afrikaanse atleet Troyden Prinsloo, (* 1985-), Suid-Afrikaanse swemmer Willem Sterrenberg Prinsloo, (* 19 Augustus 1944 - 5 Oktober 1997), professor en wenner van die Totiusprys vir Teologie (1994).

Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne