Nel is 'n Afrikaanse van. Persone met hierdie van is:

Cornelis Vermaak Nel, (* 1876 – 1936), predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk Elias P. Nel, (* 1954 –), Afrikaanse skrywer van kontreiverhale Fred Nel, Suid-Afrikaanse rolprentregisseur Gerrie Nel, (* 1961 –), Suid-Afrikaans advokaat en aanklaer Gert Vlok Nel, (* 1963 –), Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Lofty Nel, (* 1935 – † 2016), voormalige Springbokrugbyspeler Nel Swart, (* 1928 – † 2005), Afrikaanse skrywer Paul Nel, (* 1867 – † 1943), predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk Phil Nel, (* 1902 – † 1984), Springbokrugbyspeler en agttiende Springbokkaptein Riana Nel, (* 1981 –), Suid-Afrikaanse sangeres van geestelike liedjies Ricus Nel, (* 1979 –), Afrikaanse musikant en sanger Ronel Nel, (* 1964 – † 2020), Suid-Afrikaanse skrywer Thijs Nel, (* 1943 – † 2020), kunstenaar, dramaturg en skrywer Vidius Nel, (* 1924 – † 2007), predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk Werner Nel, (* 1941 Stettin, Duitsland – † 2022), Suid-Afrikaanse bariton WP Nel, (* 30 April 1986), Suid-Afrikaansgebore Skotse rugbyspeler

Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne