Die BMW R1150GS en R1150GS Adventure is motorfietse wat vervaardig is deur BMW Motorrad van 1999 tot 2004. Daar was egter ook 'n beperkte lopie van 2006-modeljaar R1150GSA modelle. Die R1150GS modelle is deel van die BMW GS familie van dubbelsport of avontuurmotorfietse sedert 1981. Die fietse het 'n 1130 cc horisontaal-oorstaande plattweesilinderenjin en asaandrywing.

Verwysings

Kategorie:Motorfietse