Systraat Serenade is 'n vierstuk Afrikaanse musiekgroep van Durban. Die groep is in 2007 gestig. Hier's Vandag, hul debuutmusiekvideo, is in Maart 2011 uitgereik en het lugtyd op MK-kanaal 324 op DStv gekry.
Die groeplede is: Louis Nel — hoofsang en ritmiese kitaar Christoff Bothma — baskitaar en agtergrondsang Tristan Wentzel— elektriese kitaar en agtergrondsang Daniel Philogene — tromme Die groep tree ook soms op as 'n driestuk onder die naam "Sidestreet Serenade".
Diskografie Systraat Serenade (2009)
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe