Die Mitsubishi Ki-46 is 'n tweemotorige verkenningsvliegtuig wat deur die Japannese Leër Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig se nooiensvlug is in November 1939 voltooi. In terme van aerodinamika en prestasie was die vliegtuig een van die bestes wat die Japannese Lugmag gebruik het.

Tegniese besonderhede

+ Besonderhede van die Mitsubishi Ki-46-III: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef VervaardigerMitsubishi Ha-112 stermotor Kraglewering per motor1 500 perdekrag Vlerkspan14,70 m Lengte11,00 m Hoogte3,88 m Maks. opstygmassa6,500 kg Maks. snelheid630 km/h op 6 000 m Operasionele hoogte10 500 m Togafstand4 000 kmBewapeningGeen Bomvrag0 kg

Bronnelys Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog