Donnalee Roberts (gebore 28 Augustus 1984) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer.

Sy het opgetree in die sepies: 7de Laan en Egoli, en in die flieks: Klein Karoo, Pad na jou hart, Ballade vir 'n Enkeling, Vir altyd en Stroomop

Biografie

Sy is op 17 Mei 2019 met Ivan Botha, haar jarelange sielsgenoot en akteurkollega, getroud.

Filmografie As akteur: Vir altyd, 2016 as Nina Ballade vir 'n Enkeling, 2015 as Carina Human Ek Joke Net 2, 2014 as slagoffer van poets Pad na jou hart, 2014 as Amory Klein Karoo as 2013 as Cybil Ferreira

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1984