Boesmanskloof is ’n luukse reservaat naby Clanwilliam aan die voet van die Sederberge in die Wes-Kaap. Dit bied 'n tuiste aan ’n verskeidenheid wildsoorte, voëls en plante. In die lente is dit ’n trekpleister vir blommekykers. Verskeie San-rotstekeninge is ook in die gebied te sien.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
Die plek moet nie met die Boesmanskloof-staproete by Greyton en McGregor verwar word nie.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap