Muskeljaatkat kan na een van die volgende karnivoriese soogdiere (in die genus Genetta) verwys:

Grootkolmuskeljaatkat, suidelike en oostelike kusgebiede van Suid-Afrika. Kleinkolmuskeljaatkat, dwarsoor Afrika en dele van die Midde-Ooste en Europa. Rooikolmuskeljaatkat, noordelike gebiede van Suid-Afrika, Zimbabwe, Mosambiek en Botswana.