Die Mitsubishi Ki-21 was 'n tweemotorige Japannese bomwerper van die Tweede Wêreldoorlog. Die Ki-21 was die wenontwerp in 'n kompetisie geloods deur die Japannese Leër Lugmag in 1936. Die eerste vyf prototipes is in November 1936 voltooi.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Mitsubishi Ki-21 IIb: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef VervaardigerMitsubishi Ha-101 stermotor Kraglewering per motor1 500 perdekrag Vlerkspan22,50 m Lengte16,00 m Hoogte4,85 m Maks. opstygmassa9 710 kg Maks. snelheid486 km/h op 4 720 m Operasionele hoogte10 000 m Togafstand2 700 km BewapeningEen 12.7 mm masjiengweer in dorsale skiettoring, vyf 7.7 mm Tipe 89 masjiengewere in neus, stert en sye Bomvrag1 000 kg
Bron Munson, Kenneth: Bombers 1939–1945. Bounty Books. 2012.
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog