Die Mitsubishi Ki-67 was 'n tweemotorige Japannese bomwerper van die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig is ontwerp deur dr. Hisanojo Ozawa, hy het die ontwerp in 1941 begin na aanleiding van spesifikasie wat uitgereik is deur die Japannese Leërlugmag. Die eerste prototipe het aan die begin van 1943 gevlieg en vyftien Ki-67 was teen die einde van dié jaar voltooi.

Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Mitsubishi Ki-67 Ib: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef VervaardigerMitsubishi Ha-104 stermotor Kraglewering per motor1 900 perdekrag Vlerkspan22,50 m Lengte18,70 m Hoogte5,60 m Maks. opstygmassa13 765 kg Maks. snelheid537 km/h op 6 090 m Operasionele hoogte9 470 m Togafstand2 800 kmBewapeningEen 20.0 mm masjiengeweer in dorsale skiettoring,vier 12.7 mm Tipe 1 masjiengewere in neus, stert en sye Bomvrag800 kg

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog