duimnael|'n Transvaalse posseël van 1885.

Hierdie is 'n kort opname van die posseëls en posgeskiedenis van die Transvaal, voorheen bekend as die Zuid-Afrikaansche Republiek.

Die eerste seëls van Transvaal is op 1 Mei 1870 uitgereik.Stanley Gibbons Stamp Catalogue: Southern Africa. 2nd edition. Die eerste poskantoor in Transvaal is by Ferreira se kamp in Johannesburg ingerig om alle pos van die Witwatersrandse goudmyne te hanteer. Teen 1899 was alle dele van Suid-Afrika deur poskoetsroetes met mekaar verbind.

Verwysings

Verdere leesstof Curle, J.H. & A.E. Basden. (1940) Transvaal Postage Stamps. London: Royal Philatelic Society.

Eksterne skakels

Transvaal Study Circle Stamp Domain – South Africa Transvaal: 1870 imperforate 1/- deep green, an unused tête-bêche pair. British Library Philatelic Collections

Kategorie:Posseëls Kategorie:Zuid-Afrikaansche Republiek