Die Martin B-26 Marauder was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Amerikaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 25 November 1940 voltooi.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Martin B-26B-55 Marauder: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef: R-2800-43 Double Wasp stermotor VervaardigerPratt & Whitney Kraglewering per motor1 920 perdekrag Vlerkspan21,64 m Lengte17,75 m Hoogte6,55 m Maks. opstygmassa16 783 kg Maks. snelheid454 km/h op 4 572 m Operasionele hoogte6 614 m Togafstand met 'n bomvrag van 1 361 kg1 851 kmBewapeningElf 0.50 mm masjiengewere: twee elk in dorsale en stertskiettorings, een aan elke sy, vier in neus plus 0.30 mm ook in die neus. Bomvrag2 359 kg
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog
