Die Bristol Beaufighter was 'n vliegtuig wat aanvanklik as 'n vegvliegtuig ontwerp is maar in 'n multirolvliegtuig ontwikkel het; dit is as torpedobomwerper gebruik. TF staan vir Torpedo Fighter. duimnael|Bristol Beaufighter Tegniese besonderhede

+ Besonderhede van die Bristol Beaufighter TF VIC: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger Bristol Hercules VI of XVI stermotors Kraglewering per motor 1 670 perdekrag Vlerkspan17,63 m Lengte12,60 m Hoogte4,83 m Maks. opstygmassa10 834 kg Maks. snelheid502 km/h op 4 267 m Operasionele hoogte7 925 m Togafstand2 478kmBewapeningVier 20mm Hispano kanonne in die neus, drie 0.303 Browning masjiengewere in elke vlerk, een 0.303 Vickers K masjiengeweer in dorsale skiettoring.Bomvrag728 kg torpedo

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog