Die Bristol Beaufort was 'n torperdobomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is deur die Britse Lugmag. In April 1936 het Bristol Aeroplane Company Tipe 152-voorstelle ingedien in antwoord op twee spesifikasies wat deur die Vlug Ministerie uitgereik is. Die spesifikasies was M.15/35 vir 'n torpedobomwerper en G.24/35 vir 'n algemene verkenningsvliegtuig.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Bristol Beaufort I: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger Bristol Taurus VI stermotors Kraglewering per motor 1,130 perdekrag Vlerkspan17,63 m Lengte13,46 m Hoogte4,34 m Maks. opstygmassa9 628 kg Maks. snelheid met torpedo362 km/h op 1 524 m Operasionele hoogte5 029 m Togafstand2 575kmBewapeningTwee 0.303 Vickers K masjiengewere in dorsale skiettoring, een in bakboord vlerk en een Browning masjiengeweer onder neus Bomvrag454 kg bomme in bomlaai en een 227 kg eksterne bom of een 728 kg torpedo.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog