Die Douglas SBD Dauntless was 'n verkenningsvliegtuig en duikbomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Vloot gebruik is. Die Dauntless het diens gedoen op die vliegdekskip USS Hornet.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Dougals SBD-5 Dauntless: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger Wright R-1820 Cyclone stermotor Kraglewering per motor 1 200 perdekrag Vlerkspan12,65 m Lengte10,06 m Hoogte3,94 m Maks. opstygmassa4 853 kg Maksimumsnelheid406 km/h op 4 200 m Operasionele hoogte7400 m Togafstand met bomvrag van 454 kg. 1 794kmBewapeningTwee 0.50 Browing masjiengewere in neus, twee 0.30 in agterste skiettoringBomvrag Een 454 kg bom of twee 227 kg of twee 45 kg bomme of twee 113 kg dieptebomme
Bronnelys Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Douglas-vliegtuie Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog