Die Canon EF 180/3.5 L Makro USM lens is die langste makrolens gemaak deur Canon in die EF-lenspassing en is een van slegs twee Canon makrolense wat deel is van die L-reeks. Hierdie lens is versoenbaar met die Canon Extender EF tele-omsetter.
EF 180mm f3.5L Makro USM 260pxSleuteleienskappe BeeldstabiliseerderNee Ultrasoniese MotorJa Makro 1:1 makroTegniese data Lensopening 3.5 – 32 Konstruksie 12 groepe / 14 elemente Fokuslengte 180 mm Maksimumvergroting 1:1 Diagonale sighoek 11°Fisiese data Massa 1.09 kg / 38.2 oz Maks. diameter 84 mm Maks. lengte 188 mm Filterdiameter 72 mm Bybehore Lenskappie ET-78Kleinhandelinligting Vrygestel in 1996 VerkoopsprysVS$1200
Kategorie:Canon-lense