Stabiele isotope is die isotope van 'n chemiese element, wat nie radioaktief is nie en ook nie verval nie en daarom stabiel (onveranderd) bly.
Op die Nukliedkaart kan 'n mens die stabiele isotope as 'n reël in die middel aantref.
Sien ook Chemie Nuklied Radio-aktiewe verval Radionuklied
Kategorie:Chemie