Duisburg 280px Kaart Wapen 170px center|75px Vlag border|90px|center Land 20px Duitsland Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 883 Stadstatus 1279 Oppervlakte:    - Totaal 232,81 vk km  Hoogte bo seevlak 33 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2017) 498 110Landesdatenbank NRW. Besoek op 27 Januarie 2019  - Bevolkingsdigtheid 2 139,6/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Sören Link (SPD) Amptelike webwerf www.duisburg.de

Duisburg is 'n stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale met 'n bevolking van meer as 498 000. Die selfregerende stad aan die Nederryn en die westelike rand van die Ruhrgebied is die vyfde grootste in die deelstaat ná Keulen, Düsseldorf, Dortmund en Essen en die 15de grootste in Duitsland.

Duisburg maak deel uit van die administratiewe gewes Düsseldorf en het in 2010 saam met ander stede in die Ruhrgebied as kulturele hoofstad van Europa gefungeer.

Verwysings