Kampen lê in de provinsie Overijssel in Nederland aan die monding van die IJssel, met 'n oppervlakte van amper 162 vierkante kilometer en meer as 50 000 inwoners. Die stad is 'n kulturele sentrum met 2 teologiese universiteite en talle historiese geboue. In die Kamper tabaksmuseum is die grootste sigaar van Europa (ruim 5 meter) te sien.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Kampen:<br/ > Grafhorst, 's-Heerenbroek, IJsselmuiden, Kampen, Kamperveen, Wilsum en Zalk.

Geskiedenis Kampen is reeds in 1277 die eerste keer beskryf, maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon, sedert 1150.

Besienswaardighede Ou stadsmuur Ou poorte, soos die Koornmarktspoort, Cellebroederpoort en Broederpoort Nieuwe toren (1648-1664) Broederkerk (1473-1490) Sint Nicolaaskerk Tabaksmuseum

Ereburger Willem Johan Kolff, dokter en uitvinder van de kunsmatige nier (1945, Stadsziekenhuis Kampen)

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit Webwerf vir besoekers van die historiese stad Hanzesteden langs de IJssel VVV Kampen (toerisme) Weer in Kampen Kampen in foto's

Kategorie:Nedersettings in Overijssel Kategorie:Stede in Nederland