Matthew Blackman (1975-) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat die skrywersnaam M. Blackman gebruik. Hy was die redakteur van ArtThrob en het twee romans geskryf, waaronder In the Same Space.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
Publikasies Four Essays on a Liberal Theory of Law, 2016 – essays van sy pa, prof. M.S. Blackman (1939–2004) Outside the Whale, R&B Publishers, 2015 In the Same Space, Electric Book Work, 2007,
Verwysings
Eksterne skakels Blackman se tuisblad
Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1975