Katie McGrath is 'n Ierse aktrise. McGrath het die rol van Jodi Rutherford in die Suid-Afrikaanse rolprent Leading Lady (2014) vertolk. Sy is ook bekend vir haar rol as Morgana in die TV-reeks Merlin.
Kategorie:Ierse akteurs Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense