Gebeure Die Grieks-Persiese oorloë begin. Aristogoras van Milete roep die Ioniese stede op om teen die Persiese heerskappy in opstand te kom. Talle stede verjaag hulle pro-Persiese leiers. Aristogoras reis na Sparta vir hulp, maar hulle weier. Athene stuur hulp na die Ioniese opstand.
Geboortes
Sterftes
Verwysings
-90