duimnael|200px|Keiserlike vlag van 'n groothertog. Hier volg ’n lys van groothertoë van Rusland, die lede van die Huis van Romanof (later Holstein-Gottorp-Romanof) wat die titel weliki knjaz (Russies: великий князь) gehad het (gewoonlik vertaal as "groothertog", maar meer akkuraat "grootprins" of "grootvors"). Die titel was dié van die seuns en die kleinseuns in die manlike lyn van die keiser van Rusland, saam met die aanspreekvorm "Sy Keiserlike Hoogheid".

Die titel het in die 9de eeu ontstaan toe die heersers van Kiëf-Roes so genoem is. Van die 17de eeu af is dit gebruik vir verskeie lede van die keiserlike huis. Hulle was nie heersers nie, maar dinaste van die huis van die regerende keiser (of tsaar).

Keiserin Elisabeth van Rusland het aan die toekomstige Pieter III, die enigste oorlewende manlike afstammeling van haar pa, Pieter die Grote, die titel groothertog gegee, al was hy nie ’n afstammeling deur die manlike lyn nie (hy was haar suster, Anna, se seun).

Ná die geboorte van die seuns van Nikolaas I het die getal groothertoë toegeneem en dit het ’n einde gebring aan die vroeëre kwesbaarheid wat die Russiese troonopvolging gekenmerk en die land onstabiel gemaak het. In die 1880's (toe daar meer as 20 groothertoë was) het tsaar Aleksander III gevoel die getal afstammelinge met die titel doen afbreuk aan die prestige daarvan. Op 2 Julie 1886 (Juliaanse kalender; 14 Julie 1886 volgens die Gregoriaanse kalender) het hy die wet verander sodat net die seuns van ’n keiser en húl seuns kon aanspraak maak op die titel. Die seuns van dogters sou voortaan die titel "prins" hê.

Ook seuns wat uit ’n morganatiese huwelik gebore is, is die titel ontsê. Daar is tans geen afstammelinge wat onbetwis kan aanspraak maak op die titel groothertog nie.

Groothertoë van die Huis van Romanof

1ste geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas100px|centerAleksei PetrowitsjPieter Aleksejewitsj 28 Februarie 1690 7 Julie 1718 Oudste seun van die eerste keiser van Rusland, Pieter die Grote

2de geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas100px|centerPieter Aleksejewitsj  Aleksei Petrowitsj 23 Oktober 171530 Januarie 1730 Het in 1728 keiser Pieter II geword

Groothertoë van die Huis van Holstein-Gottorp-Romanof

1ste geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas 100px|center Pieter Fjodorowitsj   Karl Friedrich, hertog van Holstein-Gottorp 21 Februarie 1728 17 Julie 1762 Het in 1762 keiser Pieter III geword

2de geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas 100px|center Paul Petrowitsj   Pieter Fjodorowitsj 1 Oktober 1754 23 Maart 1801 Het in 1796 keiser Paul geword

3de geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas 100px|center Aleksander Pawlowitsj   Paul Petrowitsj 23 Desember 1777 1 Desember 1825 Het in 1801 keiser Aleksander I geword 100px|center Konstantyn Pawlowitsj Paul Petrowitsj 8 Mei 1779 27 Junie 1831   100px|center Nikolaas Pawlowitsj   Paul Petrowitsj 6 Julie 1796 2 Maart 1855 Het in 1825 keiser Nikolaas I geword 100px|center Michail Pawlowitsj Paul Petrowitsj 8 Februarie 1798 9 September 1849  

4de geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas 100px|center Aleksander Nikolajewitsj   Nikolaas Pawlowitsj 17 April 1818 13 Maart 1881 Het in 1855 keiser Aleksander II geword 100px|center Konstantyn Nikolajewitsj Nikolaas Pawlowitsj 21 September 1827 29 Januarie 1892   100px|center Nikolaas Nikolajewitsj Nikolaas Pawlowitsj 8 Augustus 1831 25 April 1891   100px|center Michail Nikolajewitsj Nikolaas Pawlowitsj 25 Oktober 1832 18 Desember 1909  

5de geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas100px|centerNikolaas AleksandrowitsjAleksander Nikolajewitsj20 September 184324 April 1865 100px|centerAleksander Aleksandrowitsj  Aleksander Nikolajewitsj10 Maart 18451 November 1894Het in 1881 keiser Aleksander III geword100px|centerWladimir AleksandrowitsjAleksander Nikolajewitsj22 April 184717 Februarie 1909 100px|centerAleksei AleksandrowitsjAleksander Nikolajewitsj14 Januarie 185014 November 1908 100px|centerSergei AleksandrowitsjAleksander Nikolajewitsj10 Mei 185717 Februarie 1905 100px|centerPaul AleksandrowitsjAleksander Nikolajewitsj11 Oktober 186030 Januarie 1919 100px|centerNikolaas KonstantinowitsjKonstantyn Nikolajewitsj14 Februarie 185014 Januarie 1918 100px|centerKonstantyn KonstantinowitsjKonstantyn Nikolajewitsj22 Augustus 185815 Junie 1915 100px|centerDmitri KonstantinowitsjKonstantyn Nikolajewitsj13 Junie 186030 Januarie 1919 100px|center Wjatsjeslaf KonstantinowitsjKonstantyn Nikolajewitsj13 Julie 186227 Februarie 1879 100px|centerNikolaas NikolajewitsjNikolaas Nikolajewitsj18 November 18565 Januarie 1929 100px|centerPieter Nikolajewitsj Nikolaas Nikolajewitsj22 Januarie 186417 Junie 1931 100px|centerNikolaas MichailowitsjMichail Nikolajewitsj26 April 185930 Januarie 1919 100px|centerMichail MichailowitsjMichail Nikolajewitsj16 Oktober 186126 April 1929 100px|centerGeorgi MichailowitsjMichail Nikolajewitsj23 Augustus 186330 Januarie 1919 100px|centerAleksander MichailowitsjMichail Nikolajewitsj13 April 186626 Februarie 1933 100px|centerSergei MichailowitsjMichail Nikolajewitsj7 Oktober 186917/18 Julie 1918 100px|centerAleksei MichailowitsjMichail Nikolajewitsj28 Desember 18751 Maart 1895 

6de geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas100px|centerNikolaas Aleksandrowitsj  Aleksander Aleksandrowitsj6 Mei 186817 Julie 1918Het in 1894 keiser Nikolaas II geword Aleksander AleksandrowitsjAleksander Aleksandrowitsj7 Junie 18692 Mei 1870 100px|centerGeorgi AleksandrowitsjAleksander Aleksandrowitsj6 Mei 18719 Augustus 1899 100px|centerMichail AleksandrowitsjAleksander Aleksandrowitsj22 November 187813 Julie 1918Het in 1917 vir ’n baie kort rukkie nieamptelik keiser Michail II geword Aleksander WladimirowitsjWladimir Aleksandrowitsj31 Augustus 187516 Maart 1877 100px|centerKirill WladimirowitsjWladimir Aleksandrowitsj30 September 187613 Oktober 1938 100px|centerBoris WladimirowitsjWladimir Aleksandrowitsj24 November 18779 November 1943 100px|centerAndrei WladimirowitsjWladimir Aleksandrowitsj14 Mei 187930 Oktober 1956 100px|centerDmitri PawlowitsjPaul Aleksandrowitsj18 September 18915 Maart 1941 

7de geslag

Foto Naam Vader Gebore Oorlede Notas100px|centerAleksei NikolajewitsjNikolaas Aleksandrowitsj12 Augustus 190417 Julie 1918Op 13-jarige ouderdom tydens die Russiese Rewolusie vermoor saam met die res van sy gesin