Die Tireense-Adriatiese sklerofiele en gemengde woude vorm 'n WWF-ekostreek wat dele van die vasteland van Italië, asook die eilande Korsika, Sisilië, Malta en die Dalmatiese eilande omvat.

Fauna Daar is twee endemiese subspesies van herkouers: mouflon (Ovis aries musimon) en die Korsikaanse rooihert (Cervus elaphus corsicanus) en heelparty voëls soos Silvia sarda, Gyps fulvus, Falco eleonorae, Falco biarmicus, Accipiter brevipes, Hieraaetus fasciatus.

Verwysings

Kategorie:Ekostreke van Frankryk Kategorie:Ekostreke van Italië