Gebeure Konsul L. Valerius Flaccus steek die Po-rivier oor. Naby Mediolanum tref hy opnuut 'n leër van die Boii en Insubres en verslaan hulle. A History of Rome to the Battle of Actium, , Macmillan, 1902 Flaccus word teruggeroep om sy medekonsul Tib. Sempronius Longus te help, maar hy is te laat. Sempronius word deur die Boii aangeval en moet met groot verlies na Placentia terugtrek.
Verwysings