Hierdie is 'n lys van profetiese Bybelboeke in die Ou en Nuwe Testament van die Bybel (Christendom) en in die Tenach (Jodedom). In die Ou Testament / Tenach was die profete by uitstek kanale van God se kommunikasie met mense. Hulle was “hoorders” van God se boodskap, “sieners” van wat God beplan, “woordvoerders” van God wat sy wil aan die volk oorgedra het en “voorbidders” vir die mense wat by God vir hulle ingetree het.
Profetiese boeke in die Bybel
Ou Testament
Groot profete Jesaja Jeremia (Klaagliedere van Jeremia) Esegiël Daniël
Klein profete (12) Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi
Nuwe Testament Openbaring
Profetiese boeke in die Tenach
Vroeë profete Josua Rigters 1-2 Samuel 1-2 Konings
Laat profete Jesaja Jeremia Esegiël Daniël
Klein profete (12) Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi
Kategorie:Bybel Kategorie:Hebreeuse Bybel Bybelboeke, profetiese Kategorie:Nuwe Testament Kategorie:Ou Testament