Amerikaanse presidentsverkiesing 2016 8 November 2016 120px 120px Kandidaat Donald Trump Hillary ClintonPartyRepublikeinse PartyDemokratiese Party Deelstaat New York New York Adjunkpresidents-kandidaat Mike Pence Tim Kaine Kieskollegestemme 304 227 Deelstate 30 + ME 2 Die Tweede Kongressionele Distrik van Maine. 20 + D.C. Stemme 62.984.828 65.853.514 Persentasie 46,1 48,2 300px Kaart van die presidensiële verkiesing se uitslae volgens deelstate.

Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2016 (Engels: United States presidential election, 2016) is op 8 November 2016 gehou om te bepaal wie Barack Obama as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika sal opvolg. Volgens Amendement XXII van die Grondwet van die Verenigde State kon Obama nie vir 'n derde termyn verkies word nie. Donald Trump van die Republikeinse Party verslaan die Demokratiese Hillary Clinton in die verkiesing en word so dié land se eerste sakeman as president. Hy is op 20 Januarie 2017 in die amp beëdig.

Die presidentsverkiesing is op dieselfde dag gehou as die parlementsverkiesing vir die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat.

Daar was 538 kieskollegestemme te verdeel. Die opkoms was 55,7 persent.

Kandidate Hoofkandidate was:

Andere kandidate was:

Sien ook Amerikaanse presidentsverkiesing 2008 Amerikaanse presidentsverkiesing 2012

Verwysings

Eksterne skakels

Presidential election process, webwerf van die Amerikaanse owerheid

Kategorie:Verkiesings in die Verenigde State van Amerika