Sir Thomas Lynedoch Graham (gebore op 1860 op Grahamstown – 8 Mei 1940 in Kaapstad) was 'n Suid-Afrikaanse tennisspeler, politikus en advokaat. Hy was die waarnemende eerste minister van die Kaapkolonie van Junie tot Augustus 1902.

Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers Kategorie:Suid-Afrikaanse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1860 Kategorie:Sterftes in 1940