Joubertsbrakbossieook: Beslyn, Porselyn, Joubertsbrak, Vanwyksbrak (Aizoon sarcophyllum voorheen bekend as Galenia sarcophylla) is 'n struik uit die vygiefamilie wat inheems aan Suid-Afrika is, maar nie endemies nie. Dit kom veral in die sukkulente Karoo en in die westelike helfte van Suid-Afrika, maar ook in Namibië voor.
Dit is ook een van die spesies wat saam met duinekool kenmerkend aan die gematigde soutmoerasse van riviermondings is.
Galery
Notas
Verwysings
Eksterne skakels
sarcophyllum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika